Dec 9, 2009

Wat is TIK?

Krediet: Foto’s: Sharlee Shirley, RDH, MPH; Jim Cecil, DMD, MPH, University of Kentucky, School of Dentistry / via U.S. Department of Justice
  
Ons almal het al gehoor van TIK. Maar hoe lyk dit, wat doen dit aan ons jeug en wat is die tekens van iemand wat TIK gebruik? Gaan kyk asseblief na die volgende webbladsy, dit beantwoord baie vrae en gee feite oor hierdie verwoestende, dog maklik verkrygbare dwelm.
http://www.mieliestronk.com/tikdwelm.html

1 comment:

  1. Deur die aktivering van hierdie Blog bewys Swellendam Dwelm Forum dat hy ernstig is met sy bedoelings. Voorstelle en insette om dit `n lewendige funky blog te maak, is welkom. Jongmense en ervare bloggers moet asseblief van hulle laat hoor!

    ReplyDelete