Showing posts with label Meetings. Show all posts
Showing posts with label Meetings. Show all posts

Nov 26, 2010

Afskeidsgeselligheid

Ons gaan afskeid hou by:
Hansie en Maureen Aucamp te Gelderbloemstraat 6, Swellendam.

Datum: 30 November 2010
Tyd:     16h00
Maureen voorsien noedelslaai, 'n gebakte brood en sap.
Elkeen wie gaan bywoon moet asseblief 'n R20.00 voorsien vir die vleis.
Baie dankie aan Hansie en Maureen.  Dit word waardeer!!!!!!
RSVP voor 16 November 2010 en gee u R20.00 vir Maureen Aucamp.

Dit sal ons laaste byeenkoms wees vir 2010.  Ons volgende vergadering sal weer gedurende Februarie 2011 wees.  Aspekte waarop ons wil fokus ( soos bespreek op veral die laaste 2 vergaderings):
  • Op volg van die kinders wie betrek was op ons daguitstappies
  • Advertensies op ons blog vir fondsinsameling
  • Bemarking
  • Opleiding van leke-beraders
  • Die daarstel van aktiwiteite vir konstruktiewe vryetydbesteding; koffiekoreg, skaak, sport, uitnooi van SANRA, kunsprogramme.
  • verkiesing van 'n Bestuur.
SIEN JULLE ALMAL BY DIE BRAAI.........
Groete

Jun 28, 2010

Kennisgewing

Na aanlieiding van die vakansie; die wêreldbekersokker en die vakansieprogram wat tans aangebied word, het ons besluit om die vergadering van 29 Junie 2010 om 16h00 by die PGS kliniek te kanselleer.

Die volgende vergadering sal dus wees: 27 Julie 2010 om 16h00 by die PGS kliniek. Versprei dit asb en poog om nuwe belangstellendes saam te bring.

Dankie
Lida

Apr 14, 2010

Daguitstappie vergadering

Hello almal

Neem asb kennis van 'n Daguitstappie en Kamp vergadering wat gehou gaan word op Donderdag 22 April 2010 by PGS kliniek om 11h00.

Dankie
Rochelle-Ann Meyer