Mar 9, 2010

Wat kan ouers doen om kinders teen dwelmgevare te beskerm

Ken u kind
Maak tyd om met u kind te gesels en te LUISTER.
Praat met u kinders oor dwelms
Wees betrokke by u kind se skool
Help u kind met sy vryetydsbesteding.  Kweek by u kind 'n belangstelling vir stokperdjies: lees, dans, musiek, sport, die natuurlewe, naaldwerk, houtwerk, kraletjiewerk, daar is so baie.
Leer u kinders om "nee te sê."
Help kinders om gesonde waardes te ontwikkel
Wys dat jy omgee

1 comment:

  1. Graag sal ek insette van leerders wil kry oor die aard van huispartytjies. Wat gebeur als daar en wat word beskou as "normale" gedrag by so `n party? Wat dink ouers? Weet hulle als is nie pluis nie en kyk dan liewer anderkant toe? Misbruik leerders die vertroue wat ouers in hulle het? Jok hulle oor waar hulle is? Is drankmisbruik, seks en selfs dwelmgebruik algemene gedrag?

    ReplyDelete